Amanda Wait✟

137 followers
·
181 following
Cape Town, South Africa  ·  Jesus Christ✞is my King & the #1 Love of my life! °(ړײ)/° ❤ my husband.❤ all animals, esp. cats! I hate racism and cruelty to human beings and animals.
Amanda Wait✟
More ideas from Amanda
Goeie dag geseëndes van die Here!🤗💞  Nog 'n dag wat die Here gemaak en vir ons gegun het.  Prys Sy Naam, want Hy is goed!👐🕊️  Was ons waarlik berouvol oor ons sondes teen 'n Heilige God?  Om waarlik berouvol voor God te staan in nederigheid, gebroke, is 'n aanneemlike offer vir God. Waarom is dit so moeilik vir die mens om homself voor God te verneder, te bely?  Ek reken dit is trots en liefde vir die sonde.  Laat ons bid vir mense wat halsstarrig en trots is om na die Here te kom.

Albino Dolphin :) Pink due to it's albinism & the blood vessels that lie just below it's layer of blubber. Sometimes they are even pure white instead of pink. Very rare a tend to stress more than most other dolphins.

THE GREAT WHITE "I've always admired sharks as they have a dimension of intelligence that is unique to that animal, especially a great white shark. A great white shark has this organ called ampullae of Lorenzini, and that can actually detect electromagnet