LekkeSlaap
LekkeSlaap
LekkeSlaap

LekkeSlaap

Ons is die eerste volledige aanlyn-besprekingsblad vir akkommodasie in Afrikaans. Besoek hierdie Pinterest-paradys en word verlei deur lekke plekke en wenke!

More ideas from LekkeSlaap

Baba boerbokkie, is hy nie te oulikies nie?

Pragtige rou badkamer in Big Sky Cottages.

Ons wil ook by Big Sky Cottages gaan wegkruip van die wrede wêreld.

Big Sky Cottages nooi jou uit om te kom swem in 'n swembad met die allerpragtigste uitsig!

Langebaan On The Beach

Casa Cara Vaaldam het 'n pragtige swembad, met 'n ewe pragtige uitsig - kyk net!

Casa Cara Vaaldam het die perfekte boma waar jy waarlik kan vuuraansteek!

16 Januarie 2017 is Rooibosdag! Fudge Guest Cottage vier dit met die mooiste koppies vir hierdie lieflike kruietee.