Tuisonderwys in Afrikaans

Alles vir Tuisonderwys beskikbaar in Afrikaans
797 Pins
·2y
a book cover with the words, wiskunde better in afrokans?
Hoekom jy jou kinders veral Wiskunde in Afrikaans moet leer | oolfant.com: tuisskool in Afrikaans
Hou Wiskunde veral in Afrikaans as julle huistaal Afrikaans is. Wiskunde is die mees abstrakte vak wat jou kind moet leer. Moet dit beslis nie in 'n tweede taal probeer aanleer nie.
the sun is setting behind tall grass with text that reads, les meer afriaanse gedigie
Platsakplanne vir Afrikaanse tuisskolers | oolfant.com: tuisskool in Afrikaans
Vind meer uit oor hierdie gratis aanlynhulpbron vir Afrikaanse tuisskolers. https://oolfant.com/platsakplanne-vir-afrikaanse-tuisskolers/
a little boy playing with wooden blocks and building them in the shape of an elephant
Ses dinge wat jy met jou sesjarige moet doen | oolfant.com: tuisskool in Afrikaans
Laat jou 6-jarige toe om baie te speel . Klik en lees meer. Pin ook om jou hieraan te herinner.
Mariëtte van Reenen is ʼn tuisskoolma van ses, maar is ook opgelei as ʼn Wiskunde-onderwyseres. Op haar dag het sy ook in Engeland skoolgehou. Sy gee Wiskundewenke en raad hoe om die vak suksesvol as tuisskoler aan te pak. Time Tables, 3rd Grade Classroom, Learning Strategies, Educational Printables, School Hacks, Craft Activities For Kids, Math Lessons, Kids Education, Craft Activities
Eksjuffrou se 12 topwenke oor Wiskunde | oolfant.com: tuisskool in Afrikaans
Mariëtte van Reenen is ʼn tuisskoolma van ses, maar is ook opgelei as ʼn Wiskunde-onderwyseres. Op haar dag het sy ook in Engeland skoolgehou. Sy gee Wiskundewenke en raad hoe om die vak suksesvol as tuisskoler aan te pak.
an old letter and two pencils sitting next to each other
Die 4 dienste wat ek lewer | oolfant.com: tuisskool in Afrikaans
Kinders leer van ʼn model wat hulle vir altyd in staat gaan stel om enige inligting vinnig en sinvol te kan omskep in logiese leesbare paragrawe, en van daar af in ʼn samehangende opstel. Klik hier vir meer inligting: https://tuisskool-in-afrikaans.teachable.com/p/skryf/
Die 6 belangrikste dinge wat jy met jou sesjarige moet doen. Lees meer ... https://oolfant.com/6-dinge-vir-6-jarige/ Teaching Letter Recognition, Kids Preschool Learning, Teaching Letters, School Related, Love My Kids, Letter Recognition, School Time, Preschool Learning
Ses dinge wat jy met jou sesjarige moet doen | oolfant.com: tuisskool in Afrikaans
Die 6 belangrikste dinge wat jy met jou sesjarige moet doen. Lees meer ... https://oolfant.com/6-dinge-vir-6-jarige/
a young boy laying on the ground with his eyes closed and mouth wide open in front of him
Toetse en eksamens? Nie nodig vir tuisskool! | oolfant.com: tuisskool in Afrikaans
Hoekom toets ons mense? Hoekom laat ons hulle eksamen skryf? Ek gaan vir jou vier redes gee waarom die samelewing toetse en eksamens gebruik.Kyk hier na ’n video-aanbieding oor hierdie onderwerp.
a hand holding two pencils and writing on a black surface with gold lettering that reads, woodde met woema
Die 4 dienste wat ek lewer | oolfant.com: tuisskool in Afrikaans
'n Prettige skryfkursus wat jou kinders drie oulike skryftegnieke leer. Kort video's + 'n werkboek. Skryf gratis daarvoor in: https://tuisskool-in-afrikaans.teachable.com/p/woorde-met-woema
Groot hartseer, groot stories? So baie bekende kinderboekskrywers het glad nie gelukkige kinderdae gehad het nie. Talle was baie jonk toe hulle ʼn ouer verloor het. Van hulle moes ʼn traumatiese trek beleef. Tog lyk dit of die verwerk van die hartseer van hulle uitmuntende skrywers gemaak het.Hier is ʼn paar voorbeelde van sulke skrywers.
Groot hartseer, groot stories | oolfant.com: tuisskool in Afrikaans
Groot hartseer, groot stories? So baie bekende kinderboekskrywers het glad nie gelukkige kinderdae gehad het nie. Talle was baie jonk toe hulle ʼn ouer verloor het. Van hulle moes ʼn traumatiese trek beleef. Tog lyk dit of die verwerk van die hartseer van hulle uitmuntende skrywers gemaak het.Hier is ʼn paar voorbeelde van sulke skrywers.
an image of a book cover with the words cambridge matriek in english and german
Cambridge matriek - 10 vrae aan ’n Afrikaanse tuisskoler wat dit suksesvol gedoen het | oolfant.com:
Truida-Mart Blignaut, tuisskoolma van Pretoria, se twee kinders, ʼn seun en ʼn dogter, het die Cambridge roete gevolg. Haar seun het reeds ook sy eerste jaar in Fisika aan die Universiteit van Stellenbosch geslaag.
Was jy dapper genoeg om jou kinders uit die skool te haal? Maar het jy nog steeds nie selfvertroue dat jy suksesvol kan tuisskool nie? Sê nou jy kon ’n raamwerk kry? ’n Raamwerk wat jou gaan help om tuisonderrig suksesvol aan te pak! Sonder die lammakende gevoel dat jy jou kinders se lewens vir altyd gaan opduiwel ... Klik hier en vind meer uit oor hierdie oulike kursus: https://tuisskool-in-afrikaans.teachable.com/p/21-dae-na-sukses-as-tuisskoolma/ Spelling Words, Online Courses
Die 4 dienste wat ek lewer | oolfant.com: tuisskool in Afrikaans
Was jy dapper genoeg om jou kinders uit die skool te haal? Maar het jy nog steeds nie selfvertroue dat jy suksesvol kan tuisskool nie? Sê nou jy kon ’n raamwerk kry? ’n Raamwerk wat jou gaan help om tuisonderrig suksesvol aan te pak! Sonder die lammakende gevoel dat jy jou kinders se lewens vir altyd gaan opduiwel ... Klik hier en vind meer uit oor hierdie oulike kursus: https://tuisskool-in-afrikaans.teachable.com/p/21-dae-na-sukses-as-tuisskoolma/
two adults and one child are standing in front of a tree
Begin reg: oulike wenk vir jou tuisskooldag | oolfant.com: tuisskool in Afrikaans
Lees hier van die oulike manier waarop hierdie gesin van Darling se seun matriek maak. Jy kan dit ook doen. Pin die prentjie op een van jou borde dat jy later weer kan terugkom soontoe!
In die kompetisie teen robotte het ons tuisskolers ʼn unieke voorsprong. Dis iets eenvoudigs, maar nie noodwendig so maklik om reg te kry nie. Ons weet ons belangrikste taak is om van ons kinders lewenslange leerders te maak. Meals For One
Leer dink. Die belangrikste ding om jou kind te leer | oolfant.com: tuisskool in Afrikaans
In die kompetisie teen robotte het ons tuisskolers ʼn unieke voorsprong. Dis iets eenvoudigs, maar nie noodwendig so maklik om reg te kry nie. Ons weet ons belangrikste taak is om van ons kinders lewenslange leerders te maak.
an advertisement for the three different types of coffee
Die 4 dienste wat ek lewer | oolfant.com: tuisskool in Afrikaans
Help jou kind met Afrikaanse spelling. Kry 'n uitdruk wat drie van die spelreëls verduidelik wat baie kinders pootjie. https://app.convertkit.com/landing_pages/451080
an old letter and two pencils sitting next to each other
Die 4 dienste wat ek lewer | oolfant.com: tuisskool in Afrikaans
Kinders leer van ʼn model wat hulle vir altyd in staat gaan stel om enige inligting vinnig en sinvol te kan omskep in logiese leesbare paragrawe, en van daar af in ʼn samehangende opstel. Klik hier vir meer inligting: https://tuisskool-in-afrikaans.teachable.com/p/skryf/