More to explore:

Melktert

Met

Words

There’s more to see...
Join millions of other people on Pinterest!
Visit Site

Related Pins

Tant Helie se melktert

Steak-en-bierpastei | SARIE | Steak and beer pie

LEKKER RESEPTE VIR DIE JONGERGESLAG: Gaar aartappel word met mandolien gesny en gestapel om koek te vorm. Baie botter en tiemie maak hom heerlik.

SARIE - maaskaartert. kan aangepas word vir LCHF. Foto deur Donna Lewis

Wen-kerrie uit die Vrystaat... | SARIE

Ek maak hierdie souttertjies gewoonlik vir aandete, maar dis so lekker die volgende dag dat dit die ideale southappie is vir ’n kosblik. Die vulselbestanddele kan afgewissel word met bv. spinasie en fetakaas, of geroosterde groente. Pak ’n souttertjie in saam met ’n lae-GI-rolletjie, ’n paar wortelstokkies en ’n klein vruggie.

Die beste van hierdie resep is dat ’n groot hamburger-rolletjie netjies in die jaffelpan pas.

Vryheid, Gelykheid en Boendoekos Hierdie resep kom van my assistent Cara se ouma Estelle Rademeyer, wat dit om en by in 1964 in ’n vrouetydskrif gekry het. Die poeding het nie ’n naamgehad nie, maar volgens die berig is dit gereeld vir gaste in ’n hotel op Queenstown voorgesit. Só het die naam hotelpoeding ontstaan.

Uit Landbou Weekblad! Grenadella Tert 2 x 48 g pakkies grenadellajellie 250 ml kookwater 1 x 410 g blik yskoue, ingedampte melk 1 x 115 g blik grenadellapulp 1 x 200 g Tennisbeskuitjies Maak jellie met kookwater aan - laat staan tot kamertemperatuur is. Die jellie moet begin dik word, maar nie stol nie. Klits ingedampte melk tot styf. Voeg jellie by en klits goed saam. Voeg pulp by en klits weer. Pak beskuitjies in groot tertbord. Skep tertvulsel op beskuitjies. Smeer gelyk. Verkoel tot gestol.

Tannie Poppie se aspersietert | SARIE