Explore Cupcakes ︎, Cupcakes Ideas, and more!

Explore related topics

Dié klein koekies is soos mini-troukoekies. Elke gas kan een huis toe vat en dan raak almal solank opgewonde oor die troue. Ek het die koekies met jogurt gebak om dit lekker klam te hou. Die koekies bak op hul beste as jy die koekmengsel eers vir 30 minute laat staan voordat jy dit bak. Hulle is so klein dat jy dit nie in die middel kan deursny om ’n vulsel in te sit nie, ek het ’n plan gemaak om vulsel in te sit vóór dit gebak word. Jy kry nou klaargemaakte suikerblommetjies en gekleurde…

Pretty cupcakes  These are so pretty!! I wish I could decorate like that!! I still have trouble with a simple pretty swish.. lol

Pinterest
Search