Explore Memorial Bloemfontein, Bloemfontein Free, and more!

Explore related topics

Nadat  Marthinus Theunis Steyn, gewese president van die Vrystaat, die oproep gedoen het dat ’n monument opgerig moet word ter nagedagtenis van die vroue en kinders wat in die konsentrasiekampe dood is, is in Februarie 1907 op ’n konferensie in Bloemfontein besluit om £10 000 vir die oprigting van ’n gedenknaald in te samel. Die hoogs verarmde Afrikanervolk het gereageer ondanks die geringe middele tot sy beskikking en vier jaar later was meer as die vasgestelde bedrag bymekaar.

Boer War Memorial, Bloemfontein, Free State, South Africa  -  Travel Photos by Galen R Frysinger, Sheboygan, Wisconsin

Geni - Photos in Photos from Anglo Boere Oorlog/Boer War (1899-1902) British Concentration Camps In this photo Jacoba Adriana Meyer en Jan Petrus Meyer

Op die hoek van Donkin en Somerset straat in Graaf Reinet is daar 'n monument ter herdenking van al die mense wat gesterf het in die stryd vir vryheid tydens die AB oorlog. Die standbeeld is tekerf uit mamer en gemaak in Italië en is na bewering basseer op fotos van regte mense.

Die Nederlandse Taalmonument in Burgersdorp. Die replika staan voor en die verwoeste beeld staan agter die replika. Die vrou wys met haar vinger na 'n boek (blad) en daarop staan De Overwinning der Hollandsche Taal!  Hierdie monument is op 18 Januarie 1893 te Burgersdorp onthul en is 'n mylpaal in die taalgeskiedenis van die Afrikaner. Die monument staan bekend as die Eerste Taalmonument of die Nederlandse Taalmonument. Die Tweede Taalmonument of Afrikaanse Taalmonument staan in die Paarl.

Cornelis Jacob Langenhoven (13/8/1873-15/7/1932) was 'n Suid-Afrikaanse skrywer, redakteur en politikus.  Hy het as skrywersname C.J. Langenhoven en Sagmoedige Neelsie gebruik.  Sy rol in die Afrikaanse literatuur en kultuurgeskiedenis was formidabel. Hy word beskou as die man wat die Afrikaners leer lees het. C.J. Langenhoven is mees bekend vir Die Stem van Suid-Afrika wat hy in 1918 geskryf het.

Meisies dra die oorskot van Emily Hobhouse na haar finale rusplek in die Vrouemonument in Bloemfontein.

Pinterest • The world’s catalog of ideas
Search