Pinterest • The world’s catalog of ideas

Sugar-free baked cheesecake. "Ek het onlangs dié kaaskoek vir my seuntjie se verjaardagpartytjie gemaak, en dit was ’n groot sukses. Niemand het my geglo dat daar geen suiker in is nie. Die koek is definitief die moeite werd vir ’n spesiale geleentheid."