Pinterest • The world’s catalog of ideas

Explore Places Africa, Logos, and more!

Constantia Minerale Bron,Limpopo,Naboomspruit,Mookopong, Pietersburg,Polokwane,Waterberg,South Africa,Caravan Parks,Caravanning,Camping,Campsites,Self Catering Chalets, Accommodation,Holiday Resorts

The French Cottage is geleë op die historiese plaas Naauwpoort in Clarens. Die kothuis is slegs 4 minute se ry vanaf die middedorp en indien jy nie die skoon, plattelandse lug wil besoedel met jou motor se uitlaatgasse nie, is dit slegs 'n 15 minute stappie. Toegang tot al die voetslaanpaaie van Clarens is ook net buite die hoofingang na die perseel. <br/><br/>Die kothuis is gebou in die Franse styl met die ikoniese Clarens-sandsteen. Dit is 'n luukse, ten volle ingerigte kothuis met…