Pinterest • The world’s catalog of ideas

Explore Grass It'S, The Grass, and more!

Besetzung Pretorias: Die britischen Truppen Lord Roberts' besetzen am 5. Juni 1900 die burische Stadt Pretoria. Die Soldaten marschieren in Formation über den Marktplatz.

Een aande gedurende die oorlog, het sy vader se kommando op die plaas oornag. Die Engelse was kort op hulle hakke, en agter hulle bloed aan. Die oggend nadat die kommando vertrek het, daag die Engelse dan ook daar op. Die offisier in bevel, 'n sekere kaptein JEB Sealy, kry dan ook bewyse op die plaas dat die kommando daar oornag het. Nadat Sealy bietjie rondgekyk het, sien hy vir Japie daar naby staan en besluit om hom te ondervra. Hoeveel van hulle was daar?

Jacobus Johannes Cornelis (Japie) Greyling, is gebore in 1890 op die plaas Smaldeel in die distrik Hoopstad, Oranje Vrystaat. Gedurende die Anglo-Boereoorlog was Japie se vader en 2 ouer broers op kommando om teen die Engelse te veg