Jy is Vergewe - Die Vrug van Vergifnis - Liefde en Vreugde - Week 7 - Memoriseer

Ons was eens verlore, met geen hoop van ons eie nie, maar die magtige en sagte hand van God het ons uit die modder getrek, en het ons op ‘n rots geplaas wat Jesus was en ons ‘n nuwe hart gegee. Hierdie is onverdiende barmhartigheid en oorweldigende genade. Dit is vergifnis #JyIsVergwe

Jy is Vergewe – Die Boodskap van Vergifnis – Vrydag – Vandag se verse - Mattheus 9:35-38   Jy het vryheid in Christus ontvang! Kies vandag om uit jou selfopgelegde gevangenis uit te stap, jou skuld en skaamte agter te laat, sodat jy die lewende God met ‘n vernuwe hart kan dien!

Jy is Vergewe - Die Vrug van ons Vergifnis - Week 6 - Memoriseervers #liefgodgrootliks #JyisVergewe

Jy Is Vergewe  - Die Vrug van Vergifnis – Liefde en Vreugde - Week 7 – Donderdag - Vandag se Verse - Jesaja 61:10-11  Op watter maniere word die lewe van Jesus gemanifesteer in jou liggaam?  Spandeer tyd in God se Woord en vra Hom biddend om vir jou ‘n hernuwe sin van verwondering te gee van jou vergifnis en lewe in Christus.

Is jy moeg? Uitgeput? Uitgebrand op godsdiens? Kom na my toe. Kom weg met my en jy sal jou lewe herstel. Ek sal jou wys hoe om 'n ware rus te neem. Stap saam met my en werk met my - kyk hoe ek dit doen . Leer die ongedwonge ritmes van genade. Ek sal niks swaar of sleg passende op jou lê nie. Hou geselskap met my en jy sal leer om vrylik en liggies te leef.  #JyIsVergewe #LiefGodGrootliks

Jy Is Vergewe  - Die Vrug van Vergifnis – Liefde en Vreugde - Week 7- Dinsdag – Vandag se Verse - 1 Johannes 4:7-11  Neem tyd om na te dink en neer te skryf hoe jou liefde vir Jesus en die vergifnis wat jy van Hom ontvang het, iemand anders beïnvloed het.

LUKAS 4:8 Daarop antwoord Jesus: “Daar staan geskrywe: “Die Here jou God moet jy aanbid en Hom alleen dien. ”  Ons moet bedag wees waaraan ons ons tyd spandeer en energie bestee. Ons moet daarop gefokus bly om God te ken en te dien.

Jy is Vergewe – Die Vrug van Ons Vergifnis - Dankbaarheid - Week 6 Maandag – Vandag se verse Psalms 103   Op watter tye is jy geneig om jou roeping en doel in twyfel te trek? Wat doen jy tydens hierdie tye om hervorm te word deur die vernuwing van jou gedagtes?

SOAP - Johannes 1:29. In wie plaas jy jou vertroue, hoop en sekuriteit? Jesus, die Lam van God, het in sondelose volmaaktheid, gelewe, het gewillig die opoffering gemaak om sonde te word en het die volheid van God se toorn teen die sonde vir die hele mensdom aanvaar. Hy het dit gewillig en onbaatsugtig gedoen sodat ek en jy dit hoef nie te verduur nie. Jesus kan vertrou word met alles wat ons is, alles wat ons verduur, en alles wat ons hoop om te word.

Pinterest
Search